Chili Con Carne



Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:

Ingredienten:
(die resep is genoeg vir 4 mense)
600 g beesmaalvleis
2 uie, fyn gekap
1 rooirissie met saad, fyngekap
3 huisies knoffel fyngekap
1 rooie en 1 groen peper in blokkies
450 g tamaties uit blik, fyner genip met 'n sker
40 g tamatiepasta(puree)
1 eetlepel suiker
1/2 teelepel cayennepoeier
1 teelepel chilipoeier
1 vol teelepel paprikapoeier
1 vol teelepel komynpoeier
1+1/2 teelepel sout
1 laurierbla

Voorbereiding:


Bereidingswijze:
1. Sorteer die ui met knoffel en die rissie in die olyfolie totdat dit kleur begin te kry.
2. Bak nou in die mengsel die maalvleis tot dit korrelrig is en droog.
3. Doen die groen en rooie peperblokkies daarby en bak verder deur terwyl jy bly roer.
4. Meng die tamatiepasta daardeur en doen die stukkies tomatie uit blik daarby.
5. Nou doen jy al die ander bestanddele daarby behalwe die boontjies en pietersiele of dille.
6. Laat die mengsel vir 'n half uur saggies kook sonder deksel en as dit nodig is en te droog word, doen jy bietjie water daarby.
7. Meng die boontjies en pietersiele daarby en maak alles goed warm.

Oma's Oliebollen
Duitse keuken


Oliebollen Met Gekarameliseerd Fruit.
Nederlandse keuken


Klassieke Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (tutti-fruttibollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen Volgens Christian Steevens
Nederlandse keuken


Oliebollen (amandelbollen)
Nederlandse keuken


Mijn Vaders Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (abrikozenbollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen.
Nederlandse keuken


Oliebollen
Kinderkeuken keuken


Zoete En Hartige Oliebolletjes
Nederlandse keuken


Oliebollen (appel-gember)
Nederlandse keuken


Champagne Met Een Tropische Oliebol
Nederlandse keuken


Oliebollen (ananas-appelbollen)
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oudjaars Huzarensalade
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen Van Mijn Vader
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


©2014 Receptenboek.com - Email : info@receptenboek.com - Laatste update: 27-04-2024